’n Sitkamer met dameskroeg, biblioteek en eetkamer vorm deel van die klubhuisfasiliteite. Verder bied die omgewing: Verskeie supermarkte, mediese spreekkamers, kunsateljees, karaktervolle restaurante, beroemde nabygeleë wynplase, eersteklas mediese fasiliteite (insluitende hospitale), uitmuntende gholfbane, wandel – en drafpaaie & bergfietsroetes, volop hengelgeleenthede en asemrowende uitsigte oor berg en see.

Verskeie supermarkete
Mediese spreekkamers
Kunsateljees
Woonplek van bekende skrywers
Karaktervolle eetplekke
Beroemde nabygelee wynplase
Lieflike uitsigte oor die strandmeer en see vanwaar mens dikwels walvisse kan dophou
Daarby bied die omgewing:
Eersteklas mediese fasiliteite (insluitende hospitale)
Uitmuntende gholfbane
Restaurante van gehalte
Wandel - en drafpaaie & bergfietsroetes
Volop hengelgeleenthede
Asemrowende uitsigte oor die see van die berge
Fasiliteite en voordele